Romans 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet Maria, wat ons baie moeite gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 Groete vir Maria wat so hard in julle belang gewerk het.
Afrikaans 1933/1953 Groet Maria wat baie vir ons gearbei het.
Afrikaans 1983 en aan Maria, wat baie moeite vir julle gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groet Maria, wat so hard vir julle gewerk het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek stuur groete vir Maria. Sy het baie hard vir julle gewerk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Groete ook aan Maria. Sy dien julle almal met groot oorgawe.