Romans 16:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat vir my lewe hulle nekke neergelê het: aan wie ek dank nie alleen nie, maar ook al die gemeentes van die heidene.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat meer is, hulle het hulle lewens vir my op die spel geplaas. Dis nie net ek wat hulle dankbaar bly nie, maar ook al die gemeentes onder die nie-Joodse nasies.
Afrikaans 1933/1953 wat vir my hulle lewe gewaag het; nie ek alleen dank hulle nie, maar ook al die gemeentes van die heidene.
Afrikaans 1983 wat hulle lewe vir my gewaag het. Dit is nie net ek wat hulle dankbaar bly nie, maar ook al die gemeentes onder die heidennasies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hulle lewens vir my op die spel geplaas. Dis nie net ek wat teenoor hulle dankbaar is nie, maar ook al die gemeentes onder die heidene.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het my lewe gered, maar hulle het toe amper self gesterf. Ek en die gemeentes van die heidene sê dankie dat hulle my lewe gered het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het baie hard saam met my gewerk om die goeie nuus oor Christus Jesus uit te dra. Hulle was selfs bereid om hulle lewens vir my te waag. Natuurlik is ek nie die enigste persoon wat dankbaar is oor alles wat hierdie egpaar doen nie. In al die gemeentes waar mense uit ander volke bymekaarkom, is daar groot waardering vir Priscilla en Akwila.