Romans 16:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan God alleen wys, kom toe die heerlikheid deur Jesus Christus tot in ewigheid. Amen. (Geskryf aan die Romeine vanaf Korinthus, en gestuur deur Phebe dienaar van die kerk in Kenchrea.)
Afrikaans (NLV) 2011 Aan dié God wat enkel en alleen die ware wysheid is, kom die heerlikheid toe, deur Jesus Christus, vir altyd en altyd. Amen.
Afrikaans 1933/1953 aan die alleenwyse God, aan Hom die heerlikheid deur Jesus Christus tot in ewigheid! Amen.
Afrikaans 1983 Aan Hom, die enigste en alwyse God, behoort die heerlikheid deur Jesus Christus tot in ewigheid! Amen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) aan Hom, die enigste en alwyse God, kom toe die heerlikheid deur Jesus Christus, vir ewig! •Amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kom ons prys altyd vir Jesus Christus en vir God, net Hy het wysheid. Amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons wonderlike God besit al die wysheid en die kennis. Aan Hom, die enigste God, kom al die eer toe, van nou af tot in ewigheid deur Jesus Christus. Amen!