Romans 16:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek, Tertius, wat hierdie brief geskryf het, groet julle in die Here. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek, Tertius, wat hierdie brief neergeskryf het, stuur vir julle Christengroete. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek, T,rtius, wat die brief geskryf het, groet julle in die Here. |
| Afrikaans 1983 | Ek, Tertius, wat die brief neergeskryf het, stuur as 'n medegelowige ook my groete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek, Tertius, wat hierdie brief neergeskryf het, groet julle in die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Tertius, het hierdie brief geskryf. Ek behoort ook aan die Here en ek stuur groete vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tertius, wat alles neergeskryf het wat ek in hierdie brief sê, stuur ook groete in die Here. |