Romans 16:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Groet Asynkritus, Phlegon, Hermas, Patrobas, Hermes en die broers wat saam met hulle is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dra ook my groete oor aan Asinkritus, Flegon, Hermes, Patrobas, Hermas en die broers en susters daar by hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Groet As¡nkritus, Flegon, Hermas, P trobas, Hermes en die broeders wat saam met hulle is. |
| Afrikaans 1983 | En dan ook nog groete aan Asinkritus, Flegon, Hermes, Patrobas, Hermas en al die broers daar by hulle; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groet Asinkritus, Flegon, Hermes, Patrobas, Hermas, en die broers wat saam met hulle is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek stuur groete vir Asinkritus, Flegon, Hermes, Patrobas, Hermas en die ander gelowiges wat by hulle is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê groete vir Asinkritus, Flegon, Hermes, Patrobas, Hermas en al die ander broers daar by hulle. |