Romans 16:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Groet Rufus wat in die Here uitverkore is, en sy moeder en myne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Groete vir Rufus, uitverkorene van die Here, en sy ma wat ook vir my ’n ma was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Groet Rufus, die uitverkorene in die Here, en sy moeder en myne. |
| Afrikaans 1983 | Dra ook my groete oor aan Rufus, die voortreflike werker in diens van die Here, en aan sy moeder, wat ook vir my altyd 'n ma was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groet Rufus, uitverkorene in die Here, sowel as sy moeder, wat ook vir my 'n moeder was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek stuur groete vir Rufus. Die Here het hom ook gekies om aan Hom te behoort. Ek stuur ook groete vir Rufus se ma. Sy is vir my ook 'n ma. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dra ook my goeie wense oor aan Rufus, iemand wie se hele lewe wys dat hy deur die Here uitgekies is. Groete ook aan sy ma. Weet julle, sy is ook vir my soos ’n ma. |