Romans 16:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet Herodion, my bloedverwant. Groet die wat uit die huis van Narcissus is, wat in die Here is.
Afrikaans (NLV) 2011 Groete ook vir Herodion, my mede-Jood. Groete aan die Christene uit die huis van Narsissus.
Afrikaans 1933/1953 Groet Herodion, my stamgenoot. Groet hulle wat van die huis van Narc¡ssus is, die wat in die Here is.
Afrikaans 1983 vir Herodion, my volksgenoot, en vir dié uit die huis van Narsissus wat tot die geloof gekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groet Herodion, my volksgenoot. Groet diegene uit die familie van Narsissus wat in die Here is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek stuur groete vir Herodion. Hy is ook 'n Jood soos ek. Ek stuur groete vir almal in die huis van Narsissus wat aan die Here behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat weet ook vir Herodion, nog ’n volksgenoot van my, dat ek aan hom dink.