Romans 16:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet Apelles wat in Christus goedgekeur is. Groet die wat uit Aristobulus se huis is.
Afrikaans (NLV) 2011 Groete aan Apelles, beproefde Christen wat hy is. Groete aan die lede van die huis van Aristobulus.
Afrikaans 1933/1953 Groet Ap,lles, die beproefde in Christus. Groet hulle wat van die huis van Aristobulus is.
Afrikaans 1983 ook vir Apelles — hy het gewys wat in hom steek as gelowige — en die huis van Aristobulus;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groet Apelles, wat in Christus beproef is, en groet ook diegene uit die familie van Aristobulus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek stuur groete vir Apelles. Hy behoort aan Christus en hy het gewys 'n mens kan glo dat hy sal doen wat hy sê. Ek stuur groete vir almal in die huis van Aristobulus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Groete ook aan Apelles, ’n toegewyde gelowige, en almal daar in die huis van Aristobulus.