Romans 16:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek beveel ons suster Phebe aan, wat 'n dienaar is van die gemeente wat in Kenchrea is, by jou aan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons suster Febe sal julle binnekort besoek. Ek beveel haar sterk by julle aan. Sy doen dienswerk in die gemeente van Kengreë. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek beveel by julle aan ons suster F,b,, wat 'n dienares is van die gemeente in Kenchr,ë, |
| Afrikaans 1983 | Ek beveel ons suster Febe wat dienaar is in die gemeente in Kenchreë, by julle aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek beveel ons suster Febe by julle aan, wat 'n dienares in die •gemeente van Kenchreë is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Febe is een van die gelowiges en sy is 'n diaken van die kerk in die stad Kenchreë. Julle kan haar vertrou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Febe, die dienende leier van die kerk in Kenchreë, een van die hawens van Korinte, is op pad daar na julle toe. |