Romans 15:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer Ek dit dan gedoen het en vir hulle hierdie vrug verseël het, sal Ek by julle na Spanje kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek dit dan afgehandel het en alles rondom hierdie insameling veilig afgerond het, wil ek by julle langs na Spanje toe reis. |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek dit volbring het en vir hulle hierdie vrug veilig oorgebring het, sal ek by julle langs na Spanje afreis. |
| Afrikaans 1983 | As ek daarmee klaar is en die volle bedrag wat ingesamel is, veilig aan hulle besorg het, sal ek by julle langs na Spanje toe reis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek dit dan afgehandel en die opbrengs veilig aan hulle besorg het, sal ek by julle langs na Spanje reis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer ek hierdie werk klaar gedoen het, en wanneer ek die geld veilig vir die gelowiges in Jerusalem gegee het, dan kom ek na julle toe en dan gaan ek verder na Spanje. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sodra ek hierdie wonderlike geldelike bydrae van die gelowiges uit Masedonië en Agaje veilig in Jerusalem besorg het, gaan ek Spanje toe. Op pad soontoe kom bly ek dan by julle daar in Rome oor. |