Romans 15:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit het die van Masedonië en Achaje behaag om 'n sekere bydrae te maak vir die arme heiliges wat in Jerusalem is.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle sien, die gelowiges in Griekeland het op die goeie gedagte gekom om geld in te samel vir die armes onder die gelowiges in Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953 Want Macedonië en Ach je het dit goedgevind om iets by te dra vir die armes onder die heiliges in Jerusalem.
Afrikaans 1983 Die gemeentes in Masedonië en Agaje het dit naamlik goedgedink om iets by te dra vir die armes onder die gelowiges in Jerusalem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Macedonië en Agaje het dit naamlik goedgedink om 'n bydrae te maak vir die armes onder die heiliges in Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want die gelowiges in die provinsies Masedonië en Agaje het besluit om van hulle geld te stuur vir die arm gelowiges in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie geld is deur Christene in die provinsies van Masedonië en Agaje vir die arm gelowiges in Jerusalem ingesamel.