Romans 15:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar nou gaan ek na Jerusalem om die heiliges te dien.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar voor my koms na julle toe, moet ek nou eers Jerusalem toe om ’n geskenk aan die gelowiges daar te gaan aflewer.
Afrikaans 1933/1953 Maar nou reis ek na Jerusalem in diens van die heiliges.
Afrikaans 1983 Maar nou is ek eers op pad Jerusalem toe met geldelike hulp vir die gelowiges daar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar nou is ek vir eers op pad na Jerusalem in diens van die •heiliges.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek gaan nou eers na Jerusalem. Ek gaan om die gelowiges in Jerusalem te dien,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Voordat ek na julle toe kom, moet ek net eers in Jerusalem ’n draai gaan maak. Ek is op pad soontoe met ’n groot geldelike bydrae vir die gelowiges wat daar bly.