Romans 15:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar het nou nie meer plek in hierdie dele nie, en het 'n groot begeerte om hierdie baie jare na julle te kom; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar noudat ek my werk in hierdie gebiede voltooi het, en na al die baie jare wat ek gretig daarna uitgesien het om julle te besoek, wil ek dit doen |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou dat ek geen plek meer het in hierdie streke nie en al baie jare die begeerte het om na julle te kom, |
| Afrikaans 1983 | Maar nou is daar vir my in hierdie streke nie meer 'n nuwe arbeidsveld nie, en ek koester al baie jare die begeerte om julle te besoek |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar noudat ek nie meer plek in hierdie streke het nie, en reeds vir baie jare die begeerte het om by julle uit te kom, sal ek dit doen |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou het ek hier op al die plekke die boodskap oor Christus gebring. Ek wou voorheen na julle toe gegaan het |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My werk in hierdie streke is egter nou afgehandel. Daarom kan ek my jare lange droom om Rome toe te gaan uiteindelik waar maak. |