Romans 15:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom is ek ook baie verhinder om na julle te kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Om die waarheid te sê, juis dít is die rede waarom my besoek aan julle so herhaaldelik vertraag is.
Afrikaans 1933/1953 Daarom is ek ook elke keer verhinder om na julle te kom.
Afrikaans 1983 Dit is dan ook die rede waarom ek baiekeer verhinder is om na julle toe te kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom is ek ook dikwels verhinder om by julle uit te kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het op baie plekke die boodskap van Christus gebring, en daarom kon ek nie na julle toe kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As gevolg van al my sendingwerk kon ek tot nou toe nog nie daar by julle uitkom nie.