Romans 15:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het dan waarvan ek deur Jesus Christus kan roem in die dinge wat God toekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Deur Christus Jesus is dit my trots dat ek hierdie offer vir God mag aanbied.
Afrikaans 1933/1953 Ek het dan rede om te roem in Christus Jesus, in die dinge aangaande God.
Afrikaans 1983 In Christus Jesus is ek trots op wat ek in diens van God verrig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is dan waarop ek my in Christus Jesus beroem: dat ek hierdie offer aan God kan bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek behoort aan Christus Jesus en daarom is ek trots op alles wat ek vir God doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is baie trots op alles wat Christus Jesus tot dusver deur my werk vir God bereik het.