Romans 15:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En verder: Prys die Here, alle heidene; en prys Hom, alle volke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En weer: “Prys die Here, alle nie-Joodse nasies! Loof Hom, alle volke!” |
| Afrikaans 1933/1953 | en ook: Loof die Here, alle nasies, en prys Hom, alle volke. |
| Afrikaans 1983 | En: “Prys die Here, alle nasies! Loof Hom, alle volke!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En weer: “Loof die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die Ou Testament is daar ook geskryf: Al die heidene moet die Here prys, al die mense moet Hom prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En: “Mense van alle volke: Prys die Here! Almal op aarde: Loof die Here!” |