Romans 15:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En weer sê Hy: Verbly julle, heidene, saam met sy volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op ’n ander plek staan: “Juig, nie-Joodse nasies, tesame met die Here se volk.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En ook sê Hy: Verbly julle, o nasies, saam met sy volk; |
| Afrikaans 1983 | En elders lui dit: “Verbly julle, ander nasies, saam met sy volk.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En daar staan ook: “Wees bly, nasies, saam met sy volk.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En op 'n ander plek in die Ou Testament is geskryf: Julle heidene moet bly wees saam met die volk wat aan die Here behoort! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En ook: “Wees bly, almal van julle wat aan ander volke behoort. Wees bly saam met almal in Israel.” |