Romans 14:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want vir hierdie doel het Christus gesterf en opgestaan en lewend gemaak, om Here te wees van dooies sowel as lewendes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dít is tog waarvoor Christus gesterf het en weer lewendig geword het — om Heer te wees oor dooies en lewendes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hiervoor het Christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, om oor dode sowel as lewende te heers. |
| Afrikaans 1983 | Hiervoor het Christus ook gesterf en weer lewend geword: om Here te wees van die dooies en die lewendes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is tog waarvoor •Christus gesterf het en weer lewend geword het – om Heer te wees oor dooies en lewendes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Christus het gesterf, en Hy het weer begin lewe sodat Hy kan regeer oor almal, almal wat dood is en almal wat lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is tog hoekom Christus gesterf en weer lewendig geword het sodat Hy die Here oor die dooies en die lewendes kan wees. |