Romans 14:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want niemand van ons leef vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het nie finale seggenskap oor onsself nie — of ons lewe of sterwe.
Afrikaans 1933/1953 Want niemand van ons leef vir homself nie en niemand sterf vir homself nie.
Afrikaans 1983 Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons lewe nie om onsself te dien nie en ons sterf nie om onsself te dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou, nie een van ons leef of sterf vir onsself nie. Nee, ons almal staan in voltydse diens van die Here.