Romans 14:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is goed om nie vleis te eet of wyn te drink of enigiets waardeur jou broer struikel of aanstoot neem of swak word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Mens behoort nie vleis te eet of wyn te drink of enigiets anders te doen wat ’n medegelowige laat struikel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is goed om geen vleis te eet of wyn te drink of iets te doen waardeur jou broeder aanstoot neem of struikel, of waarin hy swak is nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit is goed as 'n mens nie vleis eet of wyn drink of enigiets doen wat jou broer laat struikel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is goed om nie vleis te eet of wyn te drink, of enigiets te doen wat jou broer laat struikel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om nie vleis te eet of wyn te drink of iets anders te doen wat ander gelowiges sonde laat doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy in die openbaar vleis eet of wyn drink of enigiets anders doen wat ander gelowiges laat struikel, is jy baie selfsugtig. |