Romans 14:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat dan nie oor jou goed gepraat word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Sorg dan dat daar nie sleg gepraat word oor iets waarvan julle weet dat dit op sigself goed is nie.
Afrikaans 1933/1953 Laat dan van die goeie wat aan julle behoort, nie kwaad gespreek word nie.
Afrikaans 1983 Moenie dat die goeie wat julle het, 'n slegte naam kry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie toelaat dat die goeie wat daar by julle is, 'n slegte naam kry nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is baie goed vir julle, julle moenie dat die ander mense sleg praat oor die goeie dinge wat julle gekry het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Waarom wil jy hulle lewens dan verwoes deur iets wat glad nie belangrik is nie? Moenie só julle goeie naam deur die modder sleep nie.