Romans 13:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want daarom betaal julle ook belasting, want hulle is dienaars van God wat gedurig hieraan aandag gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom moet julle ook julle belasting betaal. Hulle is immers dienaars van God wanneer hulle hulle taak getrou uitvoer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daarom betaal julle ook belastings; want hulle is dienaars van God wat juis hiermee voortdurend besig is. |
| Afrikaans 1983 | Dit is ook waarom julle belasting betaal, want die owerhede is dienaars van God en hulle is besig om hulle opdrag uit te voer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom betaal julle ook belastings; want hulle is dienaars van God wat hulle juis hiermee bemoei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle betaal belasting, want die regering werk vir God en hulle moet belasting bymekaarmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle betaal belasting sodat daar goeie orde in die samelewing kan wees. Dit is die owerhede as dienaars van God se plig om hierdie belasting reg aan te wend. |