Romans 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die liefde doen sy naaste geen kwaad nie; daarom is liefde die vervulling van die wet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die liefde doen niemand kwaad aan nie. Daarom voldoen die liefde aan al God se vereistes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die liefde doen die naaste geen kwaad nie; daarom is die liefde die vervulling van die wet. |
| Afrikaans 1983 | Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die liefde doen die naaste geen kwaad nie, daarom is die liefde die vervulling van die wet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy lief is vir jou naaste, dan sal jy nooit slegte dinge aan hom doen nie. Daarom, as jy lief is vir jou naaste, dan doen jy alles wat die wette vra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sulke soort liefde benadeel nooit ander mense nie. Daarom, wanneer jy ander mense van harte liefhet, gehoorsaam jy die ganse wet. |