Romans 12:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die liefde onbeskaamd wees. Verafsku wat sleg is; hou vas aan wat goed is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie veins dat jy ander liefhet nie; doen dit uit jou hart. Haat alles wat verkeerd is; kies kant vir wat goed is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan; |
| Afrikaans 1983 | Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle liefde moet ongeveins wees. Verafsku die kwaad; hou vas aan die goeie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet waarlik lief wees vir mekaar. Julle moet slegte dinge haat en graag goeie dinge doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie net maak asof julle mekaar liefhet nie. Nee, gee regtig vir mekaar om. Haat alles wat sleg is. Doen net waarvan God hou. |