Romans 12:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So is ons, wat baie is, een liggaam in Christus en elkeen lede van mekaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Net so is dit ook met Christus se liggaam. Al is ons baie, vorm ons saam een liggaam omdat ons aan Christus verbind is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons saam en het ons mekaar nodig.
Afrikaans 1933/1953 so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.
Afrikaans 1983 Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) net so is ons, al is ons baie, een liggaam in •Christus, en individueel lede van mekaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is dieselfde met ons. Ons is baie mense, maar ons behoort aan Christus en daarom is ons soos een liggaam, ons behoort almal aan mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons is Christus se liggaam hier op aarde. Net soos die verskillende liggaamsdele elkeen sy eie funksie het, het ons as gelowiges ook verskillende funksies.