Romans 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want soos ons baie lede in een liggaam het, en al die lede nie dieselfde amp het nie:
Afrikaans (NLV) 2011 Ons besit elkeen een liggaam wat uit baie ledemate bestaan en wat elkeen sy eie spesiale funksie het.
Afrikaans 1933/1953 Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie,
Afrikaans 1983 Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want soos ons baie ledemate in een liggaam het, en nie al die ledemate dieselfde funksie vervul nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons is soos 'n mens se liggaam. 'n Mens het een liggaam, maar die liggaam het baie dele, en elke deel doen iets anders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil dit met die beeld van ’n liggaam verduidelik. ’n Liggaam bestaan uit baie ledemate. Ons as kerk is ook soos ’n liggaam.