Romans 12:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Moenie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie toelaat dat die slegte julle onderkry nie, maar deur goed te doen moet julle die slegte te bowe kom.
Afrikaans 1933/1953 Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
Afrikaans 1983 Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moenie dat die kwaad jou oorwin nie, maar oorwin die kwaad met die goeie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie dat slegte dinge jou oorwin nie. Jy moet goeie dinge doen, sodat jý die slegte dinge kan oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie toelaat dat dit wat sleg is in jou lewe die oorhand kry nie. Oorwin die Bose deur te doen wat God van jou vra.