Romans 12:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As dit moontlik is, so veel as wat in julle lê, leef in vrede met alle mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sover dit vir julle moontlik is, moet julle goeie verhoudings handhaaf met alle mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. |
| Afrikaans 1983 | As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet baie hard probeer om in vrede te lewe met ander mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Doen van julle kant af alles in julle vermoë om in vrede met ander mense te leef. |