Romans 12:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vergeld niemand kwaad vir kwaad nie. Verskaf dinge wat eerlik is in die oë van alle mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense; |
| Afrikaans 1983 | Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet niemand kwaad met kwaad vergeld nie, maar rig julle gedagtes op dit wat vir alle mense goed is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle nie ook slegte dinge aan hulle doen nie. Julle moet goeie dinge doen. Al die mense moet dink dit is goeie dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie net regsit om ander mense in eie munt terug te betaal as hulle iets verkeerds aan julle gedoen het nie. Doen liewer goeie dinge sodat ander mense kan sien dat julle God dien. |