Romans 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Seën die wat julle vervolg; seën en moenie vloek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As mense julle oor julle geloof vervolg, moenie ’n vloek oor hulle uitspreek nie, maar vra God om hulle te seën. |
| Afrikaans 1933/1953 | seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie; |
| Afrikaans 1983 | Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Seën julle vervolgers; ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle vir die Here vra om goed te wees vir hulle, julle moenie vir Hom vra om hulle te straf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie mense beledig wat julle vervolg nie. Bid eerder dat God sy goedheid in hulle lewens sal uitstort. |