Romans 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Uitdeel aan die noodsaaklikheid van heiliges; aan gasvryheid gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 As medegelowiges in nood verkeer, wees jy die een om ’n helpende hand na hulle toe uit te steek. Maak ’n gewoonte daarvan om gasvry te wees — maak nie saak of dit oor kos of slaapplek gaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid;
Afrikaans 1983 Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Betoon meelewing met die behoeftes van die •heiliges; lê julle toe op gasvryheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party mense wat ook aan die Here behoort, het baie min goed. Julle moet van julle goed vir hulle gee. Julle moet vriendelik wees met vreemdelinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help ander gelowiges wat swaarkry. Wees gasvry. Stel julle huise tot beskikking van gelowiges wat nie ’n plek het om tuis te gaan nie.