Romans 12:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees vriendelik teenoor mekaar met broederliefde; in eer om mekaar te verkies; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning; |
| Afrikaans 1983 | Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle moet mekaar liefhê met innige broederliefde. Gaan mekaar voor in eerbetoning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle behoort aan Christus en aan mekaar, daarom moet julle lief wees vir mekaar. Julle moet eerste wees om ander mense te respekteer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet mekaar soos eie broers en susters liefhê. Behandel mekaar met groot respek en agting. |