Romans 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Dawid: Laat hulle tafel vir hulle 'n strik en 'n strik en 'n struikelblok en 'n vergelding word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En Dawid het hieroor die volgende gesê: “Mag hulle feesmaaltye vir hulle ’n gevaarlike valstrik word, ’n struikelblok en ’n straf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid sê: Laat hulle tafel vir hulle wees 'n vangnet en 'n strik en 'n struikelblok en 'n vergelding. |
| Afrikaans 1983 | En Dawid sê: “Mag hulle maaltye vir hulle 'n vangstrik en 'n val word en 'n struikelblok en 'n straf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Dawid sê: “Laat hulle etenstafel 'n valstrik en 'n vangnet word, 'n struikelblok en 'n vergelding vir hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Dawid sê in die Ou Testament: U moet hulle straf daar by hulle offer-etes, U moet hulle laat val soos voëls in vangnette val. Hulle moet val en seerkry, U moet hulle straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid sê dieselfde in een van die psalms: “Mag hulle feesmaaltye hulle dodelik siek maak. Mag hulle in ’n lokval gelei word en in groot moeilikheid beland. |