Romans 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net so is daar ook in hierdie huidige tyd 'n oorblyfsel volgens die uitverkiesing van genade. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So is dit ook vandag nog. Daar het ’n klein groepie oorgebly wat God in sy genade uitverkies het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net so is daar dan ook in die teenwoordige tyd 'n oorblyfsel, ooreenkomstig die verkiesing van die genade. |
| Afrikaans 1983 | Net so is dit ook vandag: daar is 'n oorblyfsel wat uit genade deur God uitverkies is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net so is daar ook in die huidige tyd 'n oorblyfsel, deur genade uitgekies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het nou ook mense laat oorbly. Dit is die mense wat Hy gekies het om aan Hom te behoort omdat Hy baie goed wil wees vir hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tot vandag toe is hierdie woorde waar. Daar is nou nog ’n klein groepie Israeliete wat in God glo. God self het hulle uitgekies om in Hom te glo. Hy het dit nie gedoen omdat hierdie mense so goed leef nie, maar omdat Hy so ’n genadige God is. |