Romans 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar wat sê die antwoord van God aan hom? Ek het vir myself sewe duisend man gereserveer wat nie die knie voor die beeld van Baäl gebuig het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En onthou julle God se antwoord? Sy woorde was: “Jy is nie die enigste een wat oorbly nie. Ek het vir My 7 000 ander mense laat oorbly wat nog nooit voor Baäl gekniel het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wat sê die Godspraak aan hom? Ek het vir Myself sewe duisend manne laat oorbly wat die knie voor Baäl nie gebuig het nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar wat het God hom geantwoord? “Ek het vir My sewe duisend manne laat oorbly wat nie vir Baäl aanbid het nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wat is God se antwoord aan hom? “Ek het vir My seweduisend mans laat oorbly wat nie hulle knie voor Baäl gebuig het nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God het vir Elia gesê: “ Ek het vir My 7 000 mense laat oorbly wat nie hulle knieë gebuig het en vir Baäl aanbid het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle onthou nog wat God se antwoord aan Elia was: “Ek het 7 000 mans vir My oorgehou. Hulle dien My. Hulle sal nie daardie heidense afgod, Baäl, aanbid nie.” |