Romans 11:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of wie het eers aan hom gegee, en dit sal hom weer vergeld word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Of wie sou ooit aan Hom ’n guns kon bewys vir wie Hy dit sou moes vergoed? |
| Afrikaans 1933/1953 | Of wie het eers iets aan Hom gegee, dat dit hom vergeld moet word? |
| Afrikaans 1983 | Wie bewys Hom 'n guns, sodat Hy verplig is om iets terug te doen?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of wie het eers gawes aan Hom gegee, vir wie Hy dit sou moes vergoed? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Of wie het eers vir die Here iets gegee sodat die Here dit dan weer vir hom moes teruggee? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Is daar iemand wat vir God ’n guns bewys het, sodat Hy iets aan hom moet terugdoen? |