Romans 11:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want wie het die gedagtes van die Here geken? of wie was sy raadgewer? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie van ons kan regtig verstaan hoe God dink? Of wie sou as sy raadgewer kon optree? |
| Afrikaans 1933/1953 | Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees? |
| Afrikaans 1983 | “Wie ken die bedoeling van die Here? Wie gee Hom raad? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want wie het die gedagte van die Here geken? Of wie het as sy raadsman opgetree? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie mag vir die Here sê wat Hy moet dink? Wie mag vir Hom sê wat die regte dinge is wat Hy moet doen? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie ken God se planne? Is daar iemand wat vir Hom kan voorskryf wat om te doen? |