Romans 11:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want God het hulle almal in ongeloof gesluit, sodat Hy Hom oor almal kan ontferm.
Afrikaans (NLV) 2011 God sluit alle nasies in die ongehoorsaamheid in sodat Hy Hom oor almal kan ontferm.
Afrikaans 1933/1953 Want God het hulle almal in die ongehoorsaamheid ingesluit om vir almal barmhartig te kan wees.
Afrikaans 1983 God het almal aan die ongehoorsaamheid oorgegee, sodat Hy Hom oor almal kan ontferm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het almal onder die ongehoorsaamheid ingesluit, sodat Hy aan almal ontferming kan betoon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal, Israeliete en heidene, was ongehoorsaam, en God het hulle ongehoorsaam laat bly, want Hy wou jammer wees vir hulle almal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het ons almal laat voel hoe verskriklik dit is om ver van Hom af te leef. Ons almal is aan die mag van die sonde oorgegee sodat ons kan ervaar hoe wonderlik dit is wanneer God sy genade aan ons almal bewys.