Romans 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want soos julle in die verlede God nie geglo het nie, maar nou barmhartigheid verkry het deur hulle ongeloof.
Afrikaans (NLV) 2011 Voorheen was julle aan God ongehoorsaam, maar as gevolg van die ongehoorsaamheid van die Jode het julle in die huidige tyd ontferming ontvang.
Afrikaans 1933/1953 Want soos julle ook vroeër aan God ongehoorsaam was, maar nou barmhartigheid ontvang het deur hulle ongehoorsaamheid,
Afrikaans 1983 Vroeër was julle heidene, ongehoorsaam aan God, maar noudat die Jode ongehoorsaam geword het, het God Hom oor julle ontferm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want net soos júlle voorheen aan God ongehoorsaam was, maar nou ontferming ontvang het weens húlle ongehoorsaamheid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Voorheen was julle heidene, julle was nie gehoorsaam aan God nie. Die Israeliete was ook nie gehoorsaam nie, en nou is God vir júlle jammer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeër was julle ook ongehoorsaam aan God. Nou glo julle egter omdat God julle jammer gekry het.