Romans 11:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Here, hulle het u profete gedood en u altare afgegrawe; en ek het alleen oorgebly, en hulle soek my lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 “Here, hulle het u profete doodgemaak en hulle het u altare afgebreek. Ek het alleen agtergebly en nou probeer hulle my ook doodmaak.”
Afrikaans 1933/1953 Here, hulle het u profete gedood en u altare het hulle afgebreek, en ek het alleen oorgebly, en hulle soek my lewe!
Afrikaans 1983 “Here, hulle het u profete doodgemaak en u altare afgebreek, en net ek het oorgebly, en hulle wil my ook om die lewe bring.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Here, u profete het hulle doodgemaak, u altare het hulle afgebreek. Ek het alleen oorgebly, en hulle soek my lewe.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “ Here, die Israeliete het u profete doodgemaak, en hulle het u altare afgebreek. Ek het alleen oorgebly. En nou wil hulle my ook doodmaak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Here, hulle het u profete doodgemaak. Hulle het u altare onder hulle voete vertrap. Ek het alleen oorgebly. Nou is hulle ook agter my bloed aan, hulle wil my doodmaak.”