Romans 11:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die gawes en roeping van God is onberoulik.
Afrikaans (NLV) 2011 en sy gawes en roeping staan onherroeplik vas.
Afrikaans 1933/1953 Want die genadegawes en die roeping van God is onberoulik.
Afrikaans 1983 As God eenmaal aan mense sy genadegawes geskenk en hulle geroep het, trek Hy dit nooit weer terug nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die gawes en roeping van God is immers onherroeplik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer God vir iemand genade gee, dan gee Hy dit vir altyd. Wanneer Hy mense kies, dan kies Hy hulle vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy gaan nooit terug op sy woord nie.