Romans 11:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is my verbond met hulle, wanneer Ek hulle sondes sal wegneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En dan sal Ek hierdie verbond met hulle sluit wanneer Ek hulle sondes wegneem.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en dit is van my kant die verbond met hulle as Ek hulle sondes wegneem. |
| Afrikaans 1983 | En hierdie verbond sal Ek met hulle sluit wanneer Ek hulle sondes wegneem.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En dit sal my verbond met hulle wees wanneer Ek hulle sondes wegneem. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek maak 'n verbond met hulle, Ek vergewe hulle sondes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is my ooreenkoms met hulle: Ek sal hulle sondes vergewe.” |