Romans 11:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ook hulle, as hulle nie in die ongeloof bly nie, sal ingeënt word, want God is magtig om hulle weer in te ent.
Afrikaans (NLV) 2011 En as die Jode nie volhard in hulle ongeloof nie, sal God hulle weer op die olyfboom terug-ent. Hy besit die mag om dit te kan doen.
Afrikaans 1933/1953 Maar ook hulle sal, as hulle nie in die ongeloof bly nie, ingeënt word; want God is magtig om hulle weer in te ent.
Afrikaans 1983 En wat hulle betref, as hulle nie in hulle ongeloof volhard nie, sal hulle ook geënt word, want God is in staat om hulle terug te ent.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wat hulle betref, as hulle nie in hulle ongeloof volhard nie, sal ook hulle weer ingeënt word. God is magtig om hulle weer terug te kan ent.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As die Israeliete in Christus glo, dan sal God hulle weer aanneem om aan Hom te behoort. God kan dit doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In God se olyfboom is daar nie plek vir dooie lote wat nie doen wat Hy sê nie.