Romans 11:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as God die natuurlike takke nie gespaar het nie, pas op dat Hy jou ook nie spaar nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want as God die natuurlike takke nie gespaar het nie, kan Hy jou dalk ook nie spaar nie.
Afrikaans 1933/1953 Want as God die natuurlike takke nie gespaar het nie, sal Hy miskien jou ook nie spaar nie.
Afrikaans 1983 want as Hy die natuurlike takke nie ontsien het nie, sal Hy jou dalk ook nie ontsien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want as God die natuurlike takke nie gespaar het nie, sal Hy jou dalk ook nie spaar nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet onthou God was nie jammer vir die mak takke nie en Hy sal miskien ook nie jammer wees vir julle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou: God het nie gehuiwer om daardie ongelowige Israeliete uit te kap nie. Dink jy Hy sal anders met jou maak as jy nie na Hom luister nie?