Romans 11:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal jy sê: Die takke is afgebreek, sodat ek ingeënt kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan dalk sê: “Die takke is uitgekap sodat ek geënt kan word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy sal dan sê: Die takke is afgebreek, sodat ek ingeënt kon word. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal wel sê: “Takke is uitgekap sodat ék daar geënt kon word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal dan sê: Daar is takke uitgebreek sodat ék op die boom ingeënt kan word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wat heidene is, sê miskien: “God het die mak takke afgebreek sodat Hy ons op die boom kon inent.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Miskien sal jy sê: “’n Klompie takke is afgebreek om vir my plek te maak.” Goed. |