Romans 11:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hulle oë verduister word, dat hulle nie kan sien nie, en buig hulle rug altyddeur.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat hulle oë verblind word, sodat hulle nie kan sien nie en hulle rûe deurentyd kromtrek.”
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle oë duister word om nie te sien nie, en buig hulle rug vir altyd krom.
Afrikaans 1983 Mag hulle oë verduister word dat hulle nie sien nie; en buig hulle rug vir altyd krom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat hulle oë verblind word, sodat hulle nie kan sien nie, laat hulle rûe vir altyd krom buig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet hulle blind maak sodat hulle nie kan sien nie. U moet elkeen se rug krom maak sodat hulle nooit weer kan loop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag hulle blind word sodat hulle niks kan sien nie. Mag hulle vir altyd krom loop van die pyn.”