Romans 10:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Christus is immers die eindbestemming van die wet sodat elkeen wat in Hom glo, vrygespreek kan word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. |
| Afrikaans 1983 | Christus is tog die einde van die wet, sodat elkeen wat glo, vrygespreek kan word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die einddoel van die wet is immers •Christus, tot regverdiging van elkeen wat glo. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Christus het gekom, en nou spreek God mense vry, maar Hy doen dit nie omdat hulle doen wat die wette sê nie, Hy spreek hulle vry omdat hulle glo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sonder Christus help dit niks dat mense die wet probeer hou nie. Hy gee betekenis en inhoud aan alles wat die wet sê. Elkeen wat in Hom glo, word deur God vrygespreek sonder dat hulle dit verdien. |