Romans 10:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar vir Israel sê Hy: Die hele dag lank het Ek my hande uitgesteek na 'n ongehoorsame en teësprekende volk.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar wat Israel betref, sê God: “Die hele dag deur het Ek my arms na hulle toe uitgesteek; maar hulle het steeds volhard in hulle ongehoorsaamheid en het steeds bly teëstribbel.”
Afrikaans 1933/1953 Maar van Israel sê Hy: Die hele dag het Ek my hande uitgebrei na 'n ongehoorsame en teësprekende volk.
Afrikaans 1983 Maar van Israel sê Hy: “Dag vir dag het Ek my hande uitgesteek na 'n ongehoorsame en weerspannige volk.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar van Israel sê hy: “Die hele dag deur het Ek my hande uitgestrek na 'n ongehoorsame en opstandige volk.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God sê oor die Israeliete: Ek het my hande uitgesteek na hulle toe, elke dag, maar hulle was ongehoorsame en hardkoppige mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Jesaja ook ’n verdoemende woord van God se kant af aan Israel gerig: “Dag na dag het Ek met oop arms op Israel se terugkoms gewag. Maar hulle ore is doof en hulle harte is so hard soos klip.”