Romans 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek getuig van hulle dat hulle 'n ywer vir God het, maar nie volgens kennis nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek kan getuig hoeveel hulle hulle vir God beywer, maar hierdie ywer is sonder die regte insig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek getuig van hulle dat hulle 'n ywer vir God het, maar sonder kennis. |
| Afrikaans 1983 | want ek kan van hulle getuig dat hulle vol ywer vir God is, maar sonder die regte insig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek kan inderdaad vir hulle getuig dat hulle God met ywer dien, maar sonder insig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle, en dit is seker: Hulle wil baie graag vir God dien, maar hulle weet nie hoe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek moet erken: die Israeliete is baie toegewyd in hulle godsdiens. Maar op die ou end help dit hulle niks nie. Want hulle het verskriklik baie ywer, maar hulle sit gestrand sonder die regte kennis van God. |