Romans 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want “elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word”. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. |
| Afrikaans 1983 | want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want “elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want in die Ou Testament is geskryf: Die Here red almal wat tot Hom bid en wat vra Hy moet hulle red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen wat uitroep: “Here, help my!” sal gered word, maak nie saak wie hy is nie. |